Kwame Nkrumah | |
Kwame Nkrumah in 1961 | |
1ste President van Ghana
| |
Ampstermyn 1 Julie 1960 – 24 Februarie 1966 | |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
---|---|
Opgevolg deur | Joseph Arthur Ankrah |
3de Voorsitter van die Organisasie vir Afrika-eenheid
| |
Ampstermyn 21 Oktober 1965 – 24 Februarie 1966 | |
Voorafgegaan deur | Gamal Abdel Nasser |
Opgevolg deur | Joseph Arthur Ankrah (as Voorsitter van die Nasionale Bevrydingsraad) |
1ste Eerste Minister van Ghana
| |
Ampstermyn 6 Maart 1957 – 1 Julie 1960 | |
Monarg | Elizabeth II |
Voorafgegaan deur | Homself as Eerste Minister van die Goudkus |
Opgevolg deur | Homself as President |
1ste Eerste Minister van die Goudkus
| |
Ampstermyn 21 Maart 1952 – 6 Maart 1957 | |
Monarg | Elizabeth II |
Voorafgegaan deur | Nuwe amp |
Opgevolg deur | Homself as Eerste Minister van Ghana |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Nkroful, Goudkus (nou Ghana) | 21 September 1909
Sterf | 27 April 1972 (op 62) Boekarest, Roemenië |
Politieke party | United Gold Coast Convention (1947–1949) Convention People's Party (1949–1966) |
Eggenoot/-note | Fathia Rizk |
Kind(ers) | Francis, Gamal, Samia, Sekou |
Alma mater | Lincoln University, Pennsilvanië Universiteit van Pennsilvanië London School of Economics University College London Gray's Inn |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk[1] |
Dr. Kwame Nkrumah (gebore Francis Nwia-Kofi Ngonloma,[2] 21 September 1909 – 27 April 1972)[3] was 'n Afrika-politikus. Hy was die Eerste Minister en later die President van Ghana. Hy het goot bydraes tot die ideologie van Panafrikanisme gelewer. Na 'n tien-jaar veldtog teen die Britse koloniale regering is hy op 6 Maart 1957 as die eerste president van die onafhanklike Ghana gekies.[4][5][6]